Rooiels Community Site
  • Vision
    • RE Living Vision
    • Rooiels Brochure
    • Website Directory
    • KBR Welcome
    • KBWild Bulletins Blog
  • News
    • Rooiels Field Notes
    • Breeze | Bries
    • RooielsWILD Bulletin
    • Rooielser Thought Pieces
  • Organisations
    • Overstrand Municipality >
      • Blog Current OM Docs
    • RERA (Ratepayers) >
      • RERA Constitution
      • RCOZ and REHPOZ
      • RERA Membership page
      • RERA News
      • Ward Committee Feedback
    • RESA (Security)
    • REC (Conservancy) >
      • Rooiels Nature Reserve >
        • RENR Formal Protection blog
      • Baboon Indaba >
        • Babco Tors and Task Team
      • REC Constitution
      • REC Membership form
      • Rooiels as KBR Buffer Zone
    • REBC (Boat Club)
  • Key Information
  • Nature
    • Rewilding
    • Biodiversity and Firewise Clearing Policy
    • BioBlitz Overstrand
    • Baboons >
      • Baboon Surveys 2021,2018,2001
      • Baboon Coexistence Pathway
  • Galleries

RERA MEMBERS' NEWS


​



RERA facilitates the support of the Rooiels Vision, promoting the adoption of policies and the implementation of services in ways that "Nurture Nature".  RERA assists the Overstrand Municipality in a planning and coordinating role. RERA does not have authority to enforce. Within the guidelines of the Constitution, RERA acts as a conduit for ratepayers views and helps to ensure that municipal services are provided to the benefit of members in ways that are effective, efficient, accountable and in ways that reinforce the Rooiels Vision.  RERA provides feedback to ratepayers and residents about matters and policies under consideration by the Overstrand Municipality and elicits input and a mandate where required.

Aan almal wat gelukkig genoeg is om 'n huis op Rooiels te besit!

2/1/2016

 
Voorspoedige Nuwejaar!  Mag 2016 vir jou vrede, gesondheid en baie goue oomblikke op hierdie besonderse uithoek van die planeet bring.  Ons was werklik gelukkig om hierdie vakansieseisoen op Rooiels geseën te wees met sonskyn, 'n warm see en net genoeg wind om saans effens af te koel.
 
Dankie aan almal vir die tyd en moeite om die Algemene Jaarvergadering by te woon. Belangrike aangeleenthede is geopper en 'n volledige verslag sal binnekort beskikbaar wees.
 
Die nuwe komittee het alreeds vergader.
Hier is ons name en kontakbesonderhede:
 
Ruth Mattison - Voorsitter: [email protected]
(082 338 2777)
Julia Aalbers – Ondervoorsitter: [email protected]
(073 458 1666)
Ivan Becker – Tesourier: [email protected]
(083 289 9385)
Estelle Raymond – Sekretaris: [email protected]
(083 230 9658)
Lee Ann Becker – Kommunikasie: [email protected] (082 884 1426)
Frank Raymond – Beplanning: [email protected] (083 232 1246)
Anuta Scholtz - Bewaring en REB [email protected]
(083 388 8239)
 
Ons groot oogmerke vir hierdie jaar is:
1. Om ondersoek in te stel na hoe die Belastingbetalersvereniging en Bewarea as 'n eenheid kan funksioneer in navolging van die Rooiels Visie.
2. Om 'n Rooiels gemeenskapwebwerf te ontwikkel (wat makliker is om op te dateer) waardeur alle inwoners ingelig kan bly van die gebeure en inisiatiewe op Rooiels. (Dankie aan Marti Louw wat aangebied het om te help hiermee.)
3. Om verder aan 'n sterk gemeenskap te bou wat omgee vir die omgewing en vir mekaar.
 
Ons wil baie graag ook 'n ekstra Bries in die eerste helfte van die jaar publiseer, maar het nie tans genoeg geld hiervoor nie.  As jy dalk kan help met hierdie projek (dalk 'n mede-borgskap van 'n R1 000?), sal ons baie graag van jou wil hoor. Ons sal baie graag ook jou Rooiels stories en interessanthede wil publiseer. Dit sal wonderlik wees as ons kinders ook vir die Bries kan skryf. Stuur bydraes aan [email protected] of aan die sekretaris by [email protected].
 
Baie dankie aan die uittredende lede van die komitee vir hul harde werk en toewyding – Mark Butler, Graham McClelland, Eneth en Pierre Kruger.  Ons is gelukkig om mense van hierdie kaliber te hê wat gewillig is om die gemeenskap te dien.
 
Kontak gerus die komitee. Ons sal probeer om die aangeleentheid verder te neem en om jou ingelig te hou. Onthou asb om alle korrespondensie ook te cc aan die REBV-eposadres: [email protected]
 
Indien jy nog nie jou jaarlikse REBV-lidmaatskapfooi van R120 betaal het nie, kan jy ‘n elektroniese oorbetaling doen aan Rooiels Belastingbetalersvereniging ABSA Takkode 334 312 Lopende Rekeningnommer 2900166152. Verwysing: jou naam en erfnommer. Jou ondersteuning is noodsaaklik.
  
Alles van die beste vir 2016!
 
Ruth en die REBV-komitee
  

Tag Categories List

1/1/2016

0 Comments

 
EXCO
AGM
Minutes
News
Ward
​Municipality
0 Comments

    RERA News

    Go to the RERA page
    to become a member or email 

    ​[email protected]

    Archives

    May 2024
    March 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    December 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    November 2019
    April 2018
    January 2018
    December 2017
    August 2017
    April 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    April 2016
    March 2016
    January 2016

    Categories

    All
    AGM
    EXCO
    Minutes
    Notifications

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Vision
    • RE Living Vision
    • Rooiels Brochure
    • Website Directory
    • KBR Welcome
    • KBWild Bulletins Blog
  • News
    • Rooiels Field Notes
    • Breeze | Bries
    • RooielsWILD Bulletin
    • Rooielser Thought Pieces
  • Organisations
    • Overstrand Municipality >
      • Blog Current OM Docs
    • RERA (Ratepayers) >
      • RERA Constitution
      • RCOZ and REHPOZ
      • RERA Membership page
      • RERA News
      • Ward Committee Feedback
    • RESA (Security)
    • REC (Conservancy) >
      • Rooiels Nature Reserve >
        • RENR Formal Protection blog
      • Baboon Indaba >
        • Babco Tors and Task Team
      • REC Constitution
      • REC Membership form
      • Rooiels as KBR Buffer Zone
    • REBC (Boat Club)
  • Key Information
  • Nature
    • Rewilding
    • Biodiversity and Firewise Clearing Policy
    • BioBlitz Overstrand
    • Baboons >
      • Baboon Surveys 2021,2018,2001
      • Baboon Coexistence Pathway
  • Galleries